Albertina Sisulu

Albertina Sisulu
Albertina Sisulu ontvang 'n ere doktorsgraad van die Universiteit van Johannesburg vir haar rol as stryder teen apartheid (12 April 2007).
Gebore
Nontsikelelo Albertina Sisulu

21 Oktober 1918
Sterf2 Junie 2011
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Bekend virAnti-apartheid-aktivis
Politieke partyAfrican National Congress
EggenootWalter Sisulu (1944–2003; sy dood)
KindersLindiwe Sisulu
Max Sisulu
Zwelakhe Sisulu
Ouer(s)Bonilizwe en Monica Thethiwe

Albertina Sisulu (gebore 21 Oktober 1918; † 2 Junie 2011)[1] is in die Transkei gebore as die tweede kind van Bonilizwe en Monica Thethiwe. Haar ma se gesondheid het agteruitgegaan en met haar pa se dood in 1929 het hy Albertina, wat toe elf jaar oud was, gevra om na haar broers en susters om te sien.

  1. Barry Bearak (5 Junie 2011). "Albertina Sisulu, Who Helped Lead Apartheid Fight, Dies at 92". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2018. Besoek op 17 Junie 2017.

Developed by StudentB